Panning: FL400mm 1/1250sek f5.6

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by SJ Botha on Sunday

Mooi aksie foto. Ek dink egter die dame is onderbelig omdat sy effektief afkyk. Jy kan gerus dit in PS reggstel.

Comment by Susan on September 15, 2018 at 10:04pm

Sjoe, lekker skerp focus op die meisie en die waterdruppels is mooi "gevries". Haar klere trek ook dadelik mens se aandag. Ek hou ook baie van die komposisie en haar houding. PUIK GENEEM Dawid.

Die foto sal goed werk vir die Tema.

Comment by Tersia Weitsz on September 15, 2018 at 10:53am

Skerp en pragtig

Comment by Rassie van Graan on September 15, 2018 at 9:59am

Vyfster Dawid!

Comment by Hennie Cronjé on September 15, 2018 at 8:20am

Baie goed gedoen want die vrou is mooi skerp. Ook mooi aksie met pragtige kleure. Mooi!

Comment by Tina le Grange on September 14, 2018 at 8:40pm

Dawid wat ek sien is uitstekende aksie met skerp fokus;  baie geluk !!!

Comment by Josef Steyn on September 14, 2018 at 6:16pm

Baie mooi foto Dawid. Die sluiterspoed wat jy gebruik het is waarskynlik nie heeltemal verenigbaar met 'panning' nie. Die aard van die bewegings wat die model uithaal maak ook dat jy nie regtig kan 'pan' nie. As 'n aksiefoto is dit egter heeltemal suksesvol.

Comment by Willie Schoombee on September 14, 2018 at 4:51pm

Dawid ek glo nie dit is panning nie, maar dat dit ñ uitstekende foto is, dit is gewis. Pragtige aksie in die branders. WD!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html