Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Volgens SASOL voëls van Suider-Afrika - 'n algemene somerbesoeker, bene is ook rooi maar hulle mis daarop om van liggaamshitte ontslae te raak daarom wys dit so wit.
Nog een onder
Tags:
Comment
Skerp Pieter pragtige foto
Baie interessante inligting, pragtige foto!
PUIK
Pragtig Pieter
Pieter, Beligting op sy kop sy kop en bek is pragtig en so ook die komposisie
Uitstekend Pieter. en dankie vir die inligting. Interessant.
Baie mooi.
Pragtig
Puik gedoen Pieter
Die lig het mooi geval Pieter en ñ mooi foto van die Ooievaar. WD!
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool