Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 15, 2018 at 2:17pm

Puik Pieter met alles wat mooi saamwerk.

Comment by Christa Snyman on February 13, 2018 at 9:05pm

Mooi, skerp fokus en mooi agtergrond.

Comment by Rika Schoeman on February 13, 2018 at 7:18pm

Pragtige foto, veral die oog trek mens se oog.

Comment by Josef Steyn on February 13, 2018 at 5:33pm

Baie mooi skerp teen 'n mooi agtergrond. Wel gedaan Pieter.

Comment by Hennie Cronjé on February 13, 2018 at 4:52pm

Pragtig! Mooi eenvoud met 'n goeie vlak velddiepte. Ook mooi kleure. Goed gedoen!

Comment by Willie Schoombee on February 13, 2018 at 4:27pm

Jy het ook die oog mooi gekry Pieter. Goed gedoen!

Comment by Gerrie Lambrechts on February 13, 2018 at 3:13pm

Mooi foto met mooi geblurde agtergrond.

Comment by Tersia Weitsz on February 13, 2018 at 1:01pm

Baie mooi fokus, ai maar die goggos pla die arme bok!

Comment by Elna Geringer on February 13, 2018 at 11:58am

Mooi fokus en sterk toneeltjie Pieter

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html