Nie seker; is dit die tierlelie?
Kyk gerus op volgrootte.

Views: 38

Albums: My fotos
Location: Bethlehem

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Neville Hein on January 18, 2020 at 8:57pm

Baie dankie aan almal se terugvoer.

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 17, 2020 at 10:16pm

verruklik mooi

Comment by Johan Ayres on January 17, 2020 at 8:58pm

Skerp met baie mooi kleure en beligting.

Comment by Magda vd Merwe on January 17, 2020 at 7:03pm

Sjoe dis fantasties Neville

Comment by Pine on January 17, 2020 at 5:50pm

Pragtige foto met uitstekende fokus, detail en kleure. Die agtergrond is ook baie mooi. WD Neville!!

Comment by Tina le Grange on January 17, 2020 at 2:05pm

Veels geluk Neville; ek hou ook baie van hierdie besondere mooi foto van jou.

Comment by Mark on January 17, 2020 at 12:39pm

Baie mooi foto van die blom, die lig geel strepe in die middel staan mooi uit teen die minder sterk maar pragtige kleur van die res. Die agtergrond het jy natuurlik gehou en ek hou baie daarvan.

Comment by Rika Schoeman on January 17, 2020 at 12:16pm

Pragtig gedoen Neville!

Comment by Josef Steyn on January 17, 2020 at 10:58am

Uitstekende foto Neville. Die kontras is treffend.

Comment by Vida van Schalkwyk on January 17, 2020 at 10:44am

ek dink dis 'n Stargazer Oriental lily; dit ruik heerlik soet - pragtig geneem neville!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html