Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on January 16, 2020 at 6:57am

Mooi skerp een Marsha

Comment by Elna Geringer on January 16, 2020 at 3:56am

Lekker om weer jou foto's te sien Marsha. Ek kan net 100% saam stem met alles reeds genoem. BGG vriendin

Comment by Pine on January 15, 2020 at 10:10pm

Pragtig skerp met goeie velddiepte om al die meeldrade in-fokus te kry en ook sterk kontras. BGG Marsha!

Comment by Tina le Grange on January 15, 2020 at 10:03pm

Welkom terug Marsha; hierdie is sommer 'n puik foto met die skerp fokus, goeie komposisie en helder kleure en kontras.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 15, 2020 at 9:09pm

Baie goed geneem en gefokus.

Comment by Hennie Cronjé on January 15, 2020 at 6:02pm

Pragtig! Dis 'n baie goeie makro-foto. Mooi skerp op al die meeldrade en stamper as fokuspunt. Die sterk kontras in kleur teenoor die mooi helder geel agtergrond is treffend. Baie goed gedoen en baie geluk hiermee!

Comment by Josef Steyn on January 15, 2020 at 5:28pm

Goed gedoen Marsha. Skerp en goeie kontras.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html