Baie dankie vir elkeen se insette. Ek wil graag probeer om makro hierdie jaar onder die knie te kry!

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on January 16, 2020 at 4:03pm

Uitstekend met alles skerp.

Comment by Mark on January 16, 2020 at 1:50pm

Basie mooi foto, ek kan my nie uitlaat oor makro nie.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 16, 2020 at 11:48am

Kleuire, focus en druppels baie mooi skerp.

Comment by Hennie Cronjé on January 16, 2020 at 7:37am

Ek is bly jy wil aan makro aandag gee. Dis 'n wonderlike aspek van fotografie. Die groot voordeel is dat dit wat jy wil/kan afneem, altyd om jou is. Hierdie foto is ook pragtig en baie goed uitgevoer.  Die kern van die blom is die fokuspunt, maar daar is highlights oor die periferie, wat mens se aandag uit die binneste deel van die blom trek. Die binnekant moet dus bietjie ligter gemaak word. Terloops, as ek net een lens toegelaat word, sal dit 'n makro-lens wees.

Comment by Pieter Steyn on January 16, 2020 at 7:01am

Baie mooi skerp een Marsha

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html