Terwyl die swart lap uitgehaal is, word paar goed nader gesleep. Lepel vir heuning/konfyt wat oor rand van konfytpot haak.

Dankie vir al die kommentare op my kurktrekker. Riaan, deesdae word tot die rooies toegerus met skroefprop

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on March 14, 2018 at 11:53am

Mooi diagonale lyn Tersia en 'n interessante lepel. Hierdie soort konfyt lepels is so skaars soos hoendertande.

Comment by jan jordaan on March 14, 2018 at 10:43am

PUIK WD 

Comment by Anita du Toit on March 13, 2018 at 7:26pm

Jy het puik gevaar met die makro hier Tersia! Ons wag vir die res!!

Comment by Josef Steyn on March 13, 2018 at 6:17pm

Interessante lepel Tersia! Dit lyk amper of hy 'n onderonsie met 'n trein verloor het!!.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 13, 2018 at 1:24pm

Interessant en mooi geneem.

Comment by Magda vd Merwe on March 13, 2018 at 12:13pm

Pragtige eenvoud Tersia.

Comment by Hennie Cronjé on March 13, 2018 at 9:33am

Pragtig! Die swart doek is mooi pikswart en die diagonale plasing goed gedoen. Verder is die lig op die toneel goed en so ook die beligting en fokus. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on March 13, 2018 at 7:22am

Interessante lepel Tersia en goed gefotografeer, jy kon die swart lap nog donkerder gemaak het, tensy jy dit spesifiek so beplan het om die lap ook te wys...dit lei ek af uit jou onderskrif. Mooi! 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html