Op hierdie plaas (De Rust, Hoopstad) kan mens heeldag net voëls afneem. Hier het die lig 'n mooi effek gehad.

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by gabriel parsons on December 3, 2019 at 1:36pm

Uitstekende foto Hennie Pragtig

Comment by Rika Schoeman on December 3, 2019 at 9:05am

Die voël staan ongelooflik goed uit teen die donker agtergrond, en die fokus op die oog is uitstekend. Baie goed gedoen Hennie.

Comment by Pieter Steyn on December 3, 2019 at 6:31am

mooi een Hennie

Comment by Anita du Toit on December 2, 2019 at 10:50pm

Dit is puik gedoen Hennie!

Comment by Pine on December 2, 2019 at 9:50pm

Die lig val pragtig op die voël en die foto is baie mooi met goeie detail op die wit. Baie Mooi Hennie!

Comment by Johan de Beer on December 2, 2019 at 9:13pm

Puik foto Hennie

Comment by Josef Steyn on December 2, 2019 at 5:26pm

Besonderse sybeligting en kontras. Baie mooi Hennie.

Comment by Erika Kotze on December 2, 2019 at 3:05pm

Pragtige lig, mooi een, agter en voorgrond gras werk regtig mooi

Comment by Tersia Weitsz on December 2, 2019 at 2:31pm

Lig het besonderse mooi effek gehad, ek hou van gedraaide kop met oog en bek goed sigbaar,   donkerder agtergrond werk goed

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html