Wonderlik om te sienhoe hulle met daai grote bek die kleinste vissie kan vang

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on May 11, 2018 at 6:41pm
Baie dankie vir die kyk en kommentaar word waardeer
Comment by Josef Steyn on May 11, 2018 at 12:22pm

Goeie tydsberekening Pieter. Mooi gedoen. 'n Unieke oomblik mooi vasgevang.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 11, 2018 at 12:12pm

Mooi een Pieter.

Comment by gabriel parsons on May 11, 2018 at 11:56am

Mooi foto Pieter

Comment by Rika Schoeman on May 11, 2018 at 11:20am

Dit is 'n lieflike foto, veral met die kabbelings op die water en die druppels wat so spat

Comment by Doretha Kock on May 11, 2018 at 8:08am

Pragtig, Pieter.

Comment by Willie Schoombee on May 11, 2018 at 7:42am

Jy is reg Pieter en ek kan ure vir hulle sit en kyk hoe hulle die water kam met hul bekke. Pragtig uitgevoer!

Comment by Tersia Weitsz on May 11, 2018 at 7:29am

Op volgrootte kom die foto eers tot sy reg.  Ongelooflik goed gedoen Pieter.

Comment by Hennie Cronjé on May 11, 2018 at 5:52am

Hier het jy 'n situasie wat ons nie aldag sien nie - soos jy in jou kommentaar sê. Ek vind dit baie interessant - eintlik uniek. Baie mooi en goed gefotografeer. Dis 'n besondere foto.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html