Hierdie waterval was net links van die vorige toneel waar die paar mense oor die berge en klowe uitkyk in die Bokong Nasional Park.

Views: 66

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on May 23, 2018 at 8:30pm
Pragtige spel van lig wat die oog laat vloei.
Comment by Riaan on May 23, 2018 at 7:50pm

Sandra som dit mooi op want dis 'n begeerte om daar te kan wees en dit persoonlik te beleef, daardie stilte en skoon lug. die mis maak die toneel Hennie

Comment by Gerrie Lambrechts on May 23, 2018 at 4:51pm

Beligting baie mooi.  Pragtige foto.

Comment by Willie Schoombee on May 23, 2018 at 3:12pm

Hennie baie mooi toneel met die mistigheid wat opstyg, fantastiese toneel. WD!

Comment by Johan de Beer on May 23, 2018 at 3:09pm

baie mooi Hennie

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2018 at 2:18pm

Wow Hennie, ongelooflik mooi!

Comment by Josef Steyn on May 23, 2018 at 12:11pm

Super spesiaal Hennie.

Comment by Rika Schoeman on May 23, 2018 at 11:41am

Ongelooflike mooi toneel. Uitstekend gefotografeer Hennie.

Comment by gabriel parsons on May 23, 2018 at 11:20am

Skitterende fotografie Hennie BGG

Comment by Albertyn Potgieter on May 23, 2018 at 9:58am

Well done Hennie. Die oog vloei lekker deur die foto van die kranse, na die mis, na die helling en dan die waterval regs. Baie goeie komposisie. 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html