Hierdie foto het ek in Bokong Nasionale Park geneem. Die herhaling het my aandag getrek.

Views: 58

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on March 16, 2019 at 9:10am

Dit maak indruk!!!

Comment by Elna Geringer on March 15, 2019 at 11:45am

Herhalings, Tekstuur en skaduwee, Puik gedoen Hennie

Comment by Rika Schoeman on March 15, 2019 at 11:05am

Hier is sommer 'n hele paar komponente van fotografie wat jy uitstekend ingespan het vir 'n baie treffende foto. Goed gedoen Hennie!

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 15, 2019 at 8:41am

mooi foto

Comment by Willie Schoombee on March 15, 2019 at 6:57am

Pragtige foto om herhaling uit te beeld Hennie, goed gedoen!

Comment by Pine on March 14, 2019 at 10:54pm

Hennie hierdie is vir my ń ongelooflike goeie foto van herhaling. Die komposisie van regs onder na links bo met die pale wat ook korter word is uitstekend. Met die vlakkerige velddiepte en die posisie van die brandpunt ( lyk soos op die 2de paal ) is die naaste pale mooi skerp in fokus maar blur pragtig hoe verder en korter die pale raak. Die lig val ook pragtig op die voorkante van die pale.

Comment by Josef Steyn on March 14, 2019 at 8:28pm

Skitterend raakgesien en afgeneem Hennie.

Comment by Dine Potgieter on March 14, 2019 at 8:11pm

Pragtige voorbeeld, veral met die skaduwees.

Comment by Magda vd Merwe on March 14, 2019 at 7:35pm

Dis baie mooi Hennie.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 14, 2019 at 6:46pm

Mooi herhaling, kleure en skerp voor tot die blur daar ver.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html