Ook langs die krans by Afriski. 'n Meer abstrakte beeld met gebruik van die reël van derdess.

Views: 56

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan de Beer on Thursday

Baie mooi Hennie

Comment by Johan Ayres on Thursday

NOG beter as gister se foto.

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Pragtig Hennie

Comment by Tina le Grange on Thursday
Goeie abstrak en tekstuur Hennie
Die klein plantjie gee ekstra lewe aan die besondere toneel.
Comment by Willie Schoombee on Thursday

Goeie aanwending van lig en skaduwee Hennie wat sorg vir goeie kontras. Reël van 1/3des mooi toegepas. WD!

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Van al die elemente in die foto, is die kleurkontraste en die teksture van die grasse vir my die mooiste.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Eenvoud en beplanning op sy beste!!

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Pragtig.

Comment by Riaan on Thursday

die vorme, kleure en lyne, in ag genome die derdereël, werk baie goed hier. selfs al is die plantjie op die rand van die mos ondergeskik aan die res van die toneel vorm die plasing daarvan 'n onwillekeurige fokus daarop wat lewe aan die foto gee. sjoe, werklik uitstekende beplanning in jou foto Hennie

Comment by Doretha Kock on Thursday

Puik en pragtig, Hennie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html