Die wolke in Lesotho was baie spesiaal. Ek moet môre vroeg Kaapstad toe vir 'n begrafnis en keer Donderdagaand terug. Gevolglik sal ek daardie 2 dae nie op Fotoskool kan wees nie. Ek sal darem nog vandag later 'n paar fotos kan krit.

Views: 73

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on March 20, 2019 at 12:16pm

Sterkte Hennie en die foto is werklik pragtig

Comment by Willie Schoombee on March 20, 2019 at 5:59am

Uitstekende foto vir S/W Hennie, baie spesiaal.

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 19, 2019 at 8:58pm

uitstekind

Comment by Pine on March 19, 2019 at 6:26pm

Dit is PRAGTIG Hennie. Sterkte vir julle in hierdie tyd

Comment by Josef Steyn on March 19, 2019 at 6:06pm

Skitterend verwerk Hennie.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 19, 2019 at 4:07pm

Kontras is pragtig.  Voorspoedige vlug. Sterkte by begrafnis. 

Comment by Johan de Beer on March 19, 2019 at 2:49pm

Pragtige foto Hennie, jammer oor julle verlies hoor!

Comment by gabriel parsons on March 19, 2019 at 2:27pm

Pragtige sterk kontras baie mooi foto

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html