Vroegoggend geneem by Afriski met doudruppeltjies. Ons vertrek vanoggend vanaf Nature's Valley terug huistoe - sal vir 2 dae van die lug af wees.

Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on May 18, 2018 at 7:14pm

Briljant Hennie

Comment by Josef Steyn on May 18, 2018 at 5:20pm

Uitstekende gebruik van tru-lig!

Comment by Dean Swanepoel on May 18, 2018 at 3:50pm

Flowers beautifully framed

Comment by Tina le Grange on May 18, 2018 at 2:53pm

Hennie, ek kyk en ek kyk;  die foto is só besonders!!

Weer eens dankie dat jyself ook foto's plaas sodat ons nog meer by jou kan leer.

Comment by Elna Geringer on May 18, 2018 at 2:41pm

Briljant gedoen Hennie. Veilig ry

Comment by Sandra Grobler on May 18, 2018 at 2:18pm

Sjoe! sooo mooi Hennie!

Comment by gabriel parsons on May 18, 2018 at 1:06pm

Pragtig hennie

Comment by Rika Schoeman on May 18, 2018 at 12:00pm

Die lig op die toneel is pragtig! Baie goed gedoen Hennie.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 18, 2018 at 8:37am

Fantasties. Mooi ry.

Comment by Vida van Schalkwyk on May 18, 2018 at 8:02am

PRAGTIG!!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html