Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het ek waardeer dit. Die van julle wat gereeld ons wildtuine besoek, sal die outjie baie goed ken…………..


Canon 7D MK II met Canon 100-400 mm lens
Brandpuntafstand : 400 mm
Tyd 1/30 sek
f/8.0
ISO 100
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 13

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on May 24, 2020 at 11:32am
Hoe mooi staan die fisant uit tussen die grasse, wd Elna
Comment by Mark on May 24, 2020 at 10:14am

Ja dis mooi om die bekende fisant te sien...moet bietjie grou en kyk of ek nie nog een of 2 het nie.

Comment by Josef Steyn on May 24, 2020 at 9:41am

Uitstekend Elna. Goeie kontras gekry.

Comment by Dine Potgieter on May 23, 2020 at 9:34pm

Pragtig, in sy natuurlike omgewing

Comment by Christa Snyman on May 23, 2020 at 6:21pm

Inderdaad ken ons die outjie ... jy het 'n baie mooi foto gekry, Elna.

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2020 at 2:12pm

Baie mooi skerp, ten spyte van die grassies voor hom. Die kleure is ook baie mooi lewensgetrou. Baie mooi - 'n pragtige foto!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html