Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het ek waardeer dit. Baie jare gelede is ek en my oudste dogter Pretoria toe vir ‘n vinnige kuiertjie by kleinsus. Vroeg Saterdagoggend het ons die pad gevat Dieretuin toe. Die ou was nie baie lus vir enige aksie nie en het net dik en tevrede teen die grot se muur bly sit



Canon Powershot S2
Brandpuntafstand : 63.90 mm
Tyd 1/60 sek
f/3.5
ISO 59
Auto Mode

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on May 20, 2020 at 8:58pm

Pragtige foto en ń Baie Mooi aanbieding Elna!!

Comment by Magda vd Merwe on May 20, 2020 at 8:30pm

Elna dis n pragtige foto

Comment by Christa Snyman on May 20, 2020 at 7:33pm

Baie mooi foto van die ou statige heer, Elna.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 20, 2020 at 3:59pm

Mooi geneem, so waardige foto.

Comment by Tersia Weitsz on May 20, 2020 at 1:59pm

Gewonder waar dit geneem is, pragtig Elna

Comment by Susan on May 20, 2020 at 1:48pm

PRAGITE FOTO, pas mooi by die tema Elna.....

Comment by Mark on May 20, 2020 at 1:11pm

Vir n onnatuurlike foto, lyk hierdie een darem baie natuurlik. Mooi geneem.

Comment by Hennie Cronjé on May 20, 2020 at 12:58pm

Dis pragtig! Goed gefotografeer met 'n baie natuurlike agtergrond. Mooi!

Comment by Josef Steyn on May 20, 2020 at 12:43pm

Baie treffende foto. Skerp en met puik afwerking. BGG Elna.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html