Ek weet die agterfron is hier effens steurend, maar dit is doelbewus so gelos. Julle sou op die nuus gesien het van die orkaaan wat dele van Krugersdorp getref het. Ons het gelukkig net haelskade en my tuin waaruit ek julle voorsien het is effens verniel. Die blommetjie het penorent gestaan tussen al sy familie wat plat geslaan is deur die hael en wind.

Views: 73

Albums: My Tuin

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Ilse Pretorius on October 25, 2017 at 12:10am
Baie mooi!
Comment by Hennie Cronjé on October 21, 2017 at 7:32pm

As ek lees wat jy skryf, verstaan ek die foto goed. Dis baie mooi en uitstekend uitgevoer. Mooi!

Comment by Colin Hill on October 21, 2017 at 3:34pm

Baie dankie vir die mooi kommentaar

Comment by Dine Potgieter on October 20, 2017 at 11:26pm

Pragtig! Die agtergrond pla my nie.

Comment by Josef Steyn on October 20, 2017 at 5:53pm

Wonderlik dat hy behoue gebly het Colin. Bly julle het min skade gekry.

Comment by Marenschia Goosen on October 20, 2017 at 4:05pm

Baie mooi

Comment by Willie Schoombee on October 20, 2017 at 3:36pm

So sorg die natuur dat daar altyd iets behoue bly Colin. Jammer vir die skade!

Comment by Magda vd Merwe on October 20, 2017 at 2:02pm

Wow Colin, die weer is snaaks.

Pragtige foto en die ander sal weer herstel. Wonderlik dat die blommetjie staande gebly het.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 20, 2017 at 1:35pm

Mooi die beligting en kleure is baie mooi.  Jammer vir julle met die skade.

Comment by Tersia Weitsz on October 20, 2017 at 10:43am

Baie mooi

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html