Lewensredding

Die "drenkenling" word met 'n boei aan die lewensredder vasgeknip en dan is dit swem vir die vale!

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Sandra Mouton on September 19, 2017 at 10:05pm

Dankie vir almal se kyk en terugvoer.  Dis so 'n voorreg om deel te wees van die fotoskool!  Donald, in hierdie item moet die drenkeling se gesig uit die water wees, anderw word die redder gediskwalifiseer.  Soms tap hulle die poppe vol water en lê die persoon "dood" op die swembad se bodem.  Dan kan die gesig maar in die water wees.  Hierdie is 'n wonderlike sport wat die kinders soveel verantwoordelikheid leer...ook om histeriese mense te hanteer Dine;-D

Comment by Dine Potgieter on September 19, 2017 at 7:05pm

Baie mooi! Donald het 'n punt beet - die drenkeling moet ook histeries spartel en gil...

Comment by Hennie Cronjé on September 19, 2017 at 5:26pm

Dis pragtig! Jy het die aksie baie mooi vasgevang sonder iets anders. Mooi helder kleure ook. Baie goed gedoen!

Comment by Tina le Grange on September 19, 2017 at 5:13pm

Goeie aksie-foto Sandra met mooi helder kleure.

Comment by Josef Steyn on September 19, 2017 at 2:27pm

Mooi foto en goeie aksie. Interessante opmerking van Donald. Ek wonder of dit dalk punte teen hom sal tel?

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 19, 2017 at 2:25pm

mooi aksie... die ' drenkeling ' moet seker op sy rug le anders gaan dit nie help nie

Comment by Marenschia Goosen on September 19, 2017 at 1:28pm

Baie mooi aksiefoto

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html