Hierdie foto het ek al geplaas maar hy pas goed in, veral by die skadugedeelte van die tema ‘lig en skadu’, dat ek hom weer plaas. Dit is ‘n baba skerpioentjie, min of meer 1 cm lank.Let op sy bene is nog bykans deurskynend. Agtergrond is ‘n wit papier.

Views: 65

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on January 14, 2019 at 8:55pm

Ek glo daardie angel het alreeds sy gif in.. mooi gedoen met die tema Josef!

Comment by Magda vd Merwe on January 14, 2019 at 5:19pm

Dis n puik foto Josef.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html