Hierdie foto het ek al geplaas maar hy pas goed in, veral by die skadugedeelte van die tema ‘lig en skadu’, dat ek hom weer plaas. Dit is ‘n baba skerpioentjie, min of meer 1 cm lank.Let op sy bene is nog bykans deurskynend. Agtergrond is ‘n wit papier.

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on January 15, 2019 at 7:16pm

Like x 2!!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 15, 2019 at 2:55pm

Oe!! mooi geneem, maar ek sal nie naby kom nie.

Comment by Doretha Kock on January 15, 2019 at 12:22pm

Uitstekende foto, Josef.

Comment by Tersia Weitsz on January 15, 2019 at 10:24am

Baie interessant die skaduwee lyk baie groter as die skerpioen. mooi foto Josef

Comment by Hennie Cronjé on January 15, 2019 at 7:39am

Dis pragtig met die skaduwee baie goed gebruik as 'n sekondêr. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on January 15, 2019 at 6:39am

Josef klein, maar het ñ reuse skaduwee gegee, goed gedoen. 

Comment by Rika Schoeman on January 15, 2019 at 6:16am

Pragtige skaduwee verkry, veral van die stert. Goeie tema-foto Josef.

Comment by Elna Geringer on January 15, 2019 at 4:50am

Baie goeie tema foto Josef. Ek bly maar op 'n distansie. Hier by ons kom hulle glad nie voor nie, gelukkig

Comment by Susan on January 14, 2019 at 10:04pm

Pragtig Josef en dit pas perfek by die Tema. Groot knypers en dun stert is nie giftig nie, maar sy steek kan brand dat jy bont staan al is hul so klein. Riaan sal meer vertel.

Comment by Pine on January 14, 2019 at 8:56pm

Baie goed gedoen Josef

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html