Emma 2008

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2019 at 4:49pm

Pragtig! Wat Elna se opmerking betref - behalwe dat jy nie jou kamera moet onderdompel nie en verkieslik nie iemand met die 70 - 200mm oor die kop moet slaan nie,  is daar NIE reels nie, wel riglyne. Die verskil tussen die twee is die afwesigheid van die woordjie "moet" by riglyne. Net soos 'n figuur/voertuig soms met sukses "uit" 'n foto kan beweeg, kan 'n skaduwee oor die oe steurend in een foto wees, maar suksesvol en kreatief aangewend word in 'n ander (hierdie foto is 'n goeie voorbeeld, en nie net omdat 'n "temafoto" is nie). Dit is juis die suksesvolle breek. Dit is juis die kreatiewe en pragmatiese omgang met riglyne wat 'n fotograaf in 'n hoer wentelbaan lanseer. 'n Te geykte en nou uitkyk verminder ook jou waardering vir top-fotograwe soos Don McCullen se werk.

Comment by Susan on January 13, 2019 at 2:11pm

Die skaduwee oor die ogies is nie so donker dat dit pla nie, daar is genoeg lig om detail in die gesig te sien. Die Pienk/Rooi is ook nie uitgewas nie en ek hou van jou close crop. PRAGTIG

Comment by Anita du Toit on January 13, 2019 at 12:15pm

Regtig egtig pragtig!!!!

Comment by Rika Schoeman on January 13, 2019 at 12:09pm

Kostelik en kleurvol en goeie tema-foto JJ.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 13, 2019 at 10:46am

Pragtig, ek glo vir die tema werk dit baie goed.

Comment by Pine on January 13, 2019 at 9:23am

Skoonheid en onskuld in oortreffende trap. Baie mooi JJ

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2019 at 7:23am

Baie goed en iets anders vir die tema. Mooi skerp met mooi kleure ook. Baie goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on January 13, 2019 at 6:52am

Oulik

Comment by Elna Geringer on January 13, 2019 at 4:55am

Dierbaarheid.

Ek gaan weer hier 'n draai kom maak later. 'n Tyd gelede het ek ''n soortgelyke foto op 'n ander fotografiese platvorm geplaas en is lelik oor die vingers getik. "Gesigte moet nooit skaduwee oor hê nie", is vir my gesê

Comment by Bruwer Burger on January 13, 2019 at 4:55am

Puik foto JJ. Puik!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html