Dieselfde ster as gister, maar hier het ek uitgezoom terwyl ek die foto oor 1 sek geneem het. Dis wys hoe mens totaal verskillende beelde kry met verskillende kamera tegnieke. Die lekker is dat jy nooit vooraf weet wat jy gaan kry nie. Dink net: 'n hele aand vol verrassings! Dis heerlik!

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on January 12, 2020 at 10:21am

Weereens pragtige foto. Ek het die tegniek al probeer, maar kom nie reg nie Hennie.

Comment by Rika Schoeman on January 11, 2020 at 10:43am

Wat jy hier gekry het, gee vir my die indruk van spoed, amper iets soos 'n verskietende ster. Ek sal nooit weer dieselfde na liggies kyk nie. Goed gedoen Hennie!

Comment by Pieter Steyn on January 11, 2020 at 6:28am

Mooi een Hennie

Comment by Anita du Toit on January 11, 2020 at 12:07am
Pragtig Hennie!!
Comment by Dine Potgieter on January 10, 2020 at 9:04pm

Pragtig - vlge jaar is ek daar!

Comment by Josef Steyn on January 10, 2020 at 8:48pm

Elke keer iets anders!! Uitstekende drie-dimensionaliteit gekry.

Comment by Pine on January 10, 2020 at 7:54pm

Nog ń Pragtige foto Hennie! Dit lyk baie interessant, dankie vir die deel hiervan met die detail

Comment by Johan Ayres on January 10, 2020 at 7:51pm

Weereens pragtig, en soos jy sê, 'n ander tegniek met 'n totaal ander uitkoms.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html