Dis my laaste van hierdie reeksie. Johan Ayres het ook al 'n foto hiervan geplaas, maar ek wil graag my variasie daarvan ook wys.

Views: 49

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on January 12, 2020 at 5:08am

Lieflik Hennie

Comment by Neville Hein on January 11, 2020 at 9:50pm

Goed gedoen Hennie.

Comment by Johan Ayres on January 11, 2020 at 6:28pm

'n Mens kan sien ons was saam daar. Jy het 'n baie mooi effek verkry. Interessant om ons twee foto's met mekaar te vergelyk. 

Comment by Rika Schoeman on January 11, 2020 at 2:57pm

Hierdie foto is vir my die beste een. Dit skep die illusie van iets wat hop en hop tot doer in die verte. Uitstekend gedoen Hennie!

Comment by Magda vd Merwe on January 11, 2020 at 12:55pm

Hennie dis seker net jy wat die tiepe foto's kan neem. Uitstekende gedoen

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html