Toe ek deur my foto's gaan, kom ek op hierdie een af van lank gelede. Dit was vir my interessant hoe die "bevelled edge" glas, die ligkolle weerkaats het.

Views: 66

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on March 14, 2018 at 11:33am

Baie interessant en stimulerend Doretha.

Comment by Doretha Kock on March 14, 2018 at 11:09am

Baie dankie aan elkeen en Elna, dit is waar dat mens weer met nuwe oë na argief foto's moet kyk.

Comment by Elna Geringer on March 14, 2018 at 10:47am

Ek sê mos hoeka dat ons argiewe soms baie mooi fotos het waarvan ons al vergeet het......Oulik Doretha en ek leer by Hennie

Comment by jan jordaan on March 14, 2018 at 10:40am

UITSTEKEND 

Comment by Gerrie Lambrechts on March 14, 2018 at 8:30am

Dankie vir die foto Doretha, nou leer ek weer iets nuuts.

Comment by Hennie Cronjé on March 14, 2018 at 8:22am

Dis 'n abstrakte werk, waarvan ek altyd hou. Mens kan verskillende dinge daarin lees. Dit val egter onder kunsfotografie en dan geld geen reels nie. Hierdie foto is baie mooi met die klem goed op die regter "bal" as fokuspunt weens die highlight daarin. Ook mooi kleure met goeie kontras weens die swart agtergrond. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on March 14, 2018 at 7:00am

Baie mooi

Comment by Willie Schoombee on March 14, 2018 at 6:18am

Dit maak dit ñ baie interessante foto Doretha. Pragtige abstrakte resultaat!

Comment by Anita du Toit on March 13, 2018 at 9:40pm

Ietsie anders en goed gedoen!

Comment by Magda vd Merwe on March 13, 2018 at 7:19pm

Dis baie mooi Doretha.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html