dankie vir almal wat gekrit het op die vorige sonsondergang, ek waardeer en leer.
Hierdie een het ek aangesteek by Willie met sy wolhe foto vri ligkuns en ook gedink die een kan deurgaan as ligkuns. Baie laat middag Omatozu Namibie

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on September 12, 2019 at 5:23pm

Dit is pragtig met die lig wat die weerkaatsing veroorsaak het.. WD!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 12, 2019 at 8:29am

Baie mooi foto, mooi kleure op die baie water.  Goed geneem en gebruik gemaak vd lig.

Comment by Magda vd Merwe on September 11, 2019 at 8:28pm

Pragtig Mark.

Comment by Pine on September 11, 2019 at 8:27pm

Baie Mooi foto Mark! Interessante wolkies met mooi lig daarop.

Comment by Josef Steyn on September 11, 2019 at 7:25pm

Mooi een Mark.

Comment by Johan Ayres on September 11, 2019 at 5:18pm

Nog 'n pragtige ligkuns foto Mark.

Comment by Tersia Weitsz on September 11, 2019 at 4:48pm

Dis baie mooi Mark

Comment by Willie Schoombee on September 11, 2019 at 2:51pm

Mark dit is in die kol vir die tema, hou baie van die wolkies wat so versprei is. Die lig het dit baie mooi uitgelig. Lae lig fotografie, maar hier het selfs die lig op die water goed deurgekom, ek vergelyk die foto met gister se foto en hier het jy daarin geslaag om ook jou voorgrong belig te kry, waarna ek gister verwys het. WD!

Comment by Doretha Kock on September 11, 2019 at 1:50pm

'n Pragtige foto, Mark.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html