Baie dankie vir die kommentaar by vorige foto.

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on September 12, 2019 at 5:19pm

Wow wow wow vrou.. dis 'n treffer!

Comment by Elna Geringer on September 12, 2019 at 3:07pm

Ditto met alles reeds genoem Doretha. BGG en 'n perfekte tema foto

Comment by Rika Schoeman on September 12, 2019 at 11:07am

Uitstekende beligting en goeie plasing van die takkie Doretha. Goed gedoen!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 12, 2019 at 8:27am

Skitterend Doretha.

Comment by Pine on September 11, 2019 at 8:44pm

Pragtige foto met mooi lig en ń puik agtergrond Doretha!!

Comment by Magda vd Merwe on September 11, 2019 at 8:25pm

Puik foto Doretha

Comment by Josef Steyn on September 11, 2019 at 7:24pm

Lekker trubeligting Doretha.

Comment by Tersia Weitsz on September 11, 2019 at 4:49pm

Dis sommer baie mooi Doretha

Comment by Willie Schoombee on September 11, 2019 at 2:46pm

Doretha, hou baie hiervan, want die beligting op die plant se blare is baie mooi en lig dit goed uit, ook baie goeie agtergrond. WD!!

Comment by Vida van Schalkwyk on September 11, 2019 at 12:47pm

sjoe, dis pragtig!! ek kan my vrkyk aan mu vyeboom se nuwe vars-groen blaartjies en hoe vinnig hulle groei!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html