Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on January 8, 2018 at 12:00pm

Mooi en darem lekker vrugte.  Ons het nou R100 vir klein boksie betaal.

Comment by Josef Steyn on January 8, 2018 at 11:43am

'n Goeie poging Marius. As dit moontlik was kon jy ook jou posisie bietjie verander het en dit sou ook 'n beter agtergrond gegee het en ook die 'horison' lyn ontwyk het.

Comment by André Pretorius on January 8, 2018 at 8:53am

Goeie raad wat jy kry Marius!

Comment by Willie Schoombee on January 8, 2018 at 7:34am

Marius die fokus op die twee vruggies is goed en die kontras teenoor die blare goed. Jy kon dalk nog bietjie gesny het om die blaar heel regs uit te haal, die lig in die agtergrond is bietjie skerp, verder heel goed!

Comment by Magda vd Merwe on January 8, 2018 at 7:14am

Lieflike foto Marius

Comment by Hennie Cronjé on January 8, 2018 at 7:11am

Dis baie mooi. Jy het goed gedoen om in te zoom en net die twee vruggies te toon. Mooi skerp ook met mooi kleure. In so 'n foto is die agtergrond net so belangrik as die voorgrond, soms nog meer belangrik. Hier is die "horison" se lyn regoor die vrugte effe steurend. 'n geel-groen agtergrond sou baie mooi gewees het. Ek hou dikwels 'n swart doek agter as die agtergrond moeilik is. Let maar net daarop as jy makro-foto's neem.

Comment by jan jordaan on January 8, 2018 at 6:40am

BAIE MOOI

Comment by Pieter Steyn on January 8, 2018 at 4:51am

mooi een - agtergrond bietjie skerp

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html