Sluiterspoed: 1/60
F/8
Brandpuntafstand: 18mm
ISO: 100

Die vakansie-oord is geleë in die Oliviershoekpas.

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on May 19, 2018 at 11:44am

Baie dankie vir elkeen se kommentaar. Waardeer julle terugvoer.

Comment by gabriel parsons on May 18, 2018 at 9:33pm

Baie mooi foto Rika

Comment by Tina le Grange on May 18, 2018 at 6:49pm

'n Moet kyk op volskerm;  pragtig skerp

Die droë boom wat eksentries geplaas is, is treffend as primêr.

Hier is verskillende fasette wat mens kan uitwys, soos lyne, vorms, diepte ens

Die rustigheid roep.....

Comment by Gerrie Lambrechts on May 18, 2018 at 6:08pm

Pragtige foto.

Comment by Herman Swanepoel on May 18, 2018 at 6:01pm

Did lyk so rustig, hou van die foto Rika.

Comment by Josef Steyn on May 18, 2018 at 5:37pm

Treffend-mooi Rika met goedversadigde kleure.

Comment by Tersia Weitsz on May 18, 2018 at 5:27pm

Pragtige foto Rika

Comment by Willie Schoombee on May 18, 2018 at 3:57pm

Pragtige foto Rika, ek neem aan jy het dit onlangs geneem, want ek het op ñ stadium gehoor daar is probleme agv daardie pad wat so sleg was. Dit is ñ besonderse plek.

Comment by Dean Swanepoel on May 18, 2018 at 3:35pm

Dis n WOW vir my.

Comment by Magda vd Merwe on May 18, 2018 at 3:25pm

Dis n pragtige foto Rika

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html