Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on Saturday

Jy het jou hoek baie mooi beplan en dit werk in die foto baie goed. Stunning ou clavier. MOOI

Comment by Christa Snyman on Saturday

Dis nou 'n wow-foto, stem saam oor die uitstekende komposisie, Vida.

Comment by jan jordaan on July 14, 2018 at 5:32pm

STEM SAAM MET JOSEF 

Comment by Josef Steyn on July 14, 2018 at 5:16pm

Uitstekende komposisie en mooi foto.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 14, 2018 at 12:58pm

Lekker op jou knieë gesit né, goeie komposisie, mooi foto.

Comment by Rika Schoeman on July 14, 2018 at 11:06am

Dit is sekerlike 'n unieke voetstuk vir 'n klavier. Mooi gefotografeer.

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 14, 2018 at 9:51am

pragtig

Comment by gabriel parsons on July 14, 2018 at 9:09am

Baie mooi Vida

Comment by Martie Venter on July 14, 2018 at 8:13am

'n Baie interessante ou klavier en pragtige foto!

Comment by Hennie Cronjé on July 14, 2018 at 8:12am

Dit moet 'n "classic" wees - pragtig! So iets het ek nog nooit gesien nie. Goed gefotografeer met 'n goeie komposisie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html