Ek het so 'n klein hoekie in my kantoor waar ek graag my kleinkinders kiek.

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Liz on June 11, 2018 at 11:17am

Oulike foto 

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 9, 2018 at 8:53am

pragtig. lekker snoesige sitplek

Comment by Hennie Cronjé on June 9, 2018 at 8:03am

Dis 'n interessante hoekie vir 'n kantoor! Jy het goed gedoen om af te gaan tot op die vlak van die kind. Goed gefotografeer, maar die lig kom reg van voor en dit gee 'n "plat" beeld van die gesig (sonder kontraste en diepte perspektiewe). Probeer sybeligting, van een of beide kante. Dit werk veel beter.

Comment by Josef Steyn on June 8, 2018 at 6:00pm

'n Vrolike outjie - genoeg om elke Ouma-hart te vermurwe!!

Comment by Willie Schoombee on June 8, 2018 at 4:10pm

Chrissie daardie gesiggie straal opgewondenheid uit en dit is pragtig gefotografeer.

¬© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html