Ek moes vir die koerant 'n beriggie doen oor dié bekende sangeres wat by die skool een oggend opgetree het. Dit is op die skool se verhoog geneem.Ek het in die eerste ry onder gesit en my makrolens gebruik.

Views: 52

Albums: Bekendes

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on June 11, 2018 at 9:42pm

Chrissie ek stem saam oor die goeie hoek van onder na bo

Skerp fokus, eenvoud en goeie beligting

Comment by Neville Hein on June 11, 2018 at 9:10pm

Baie mooi foto Chrissie.

Comment by gabriel parsons on June 11, 2018 at 7:33pm

Prag foto chrissie

Comment by Karen Kemp on June 11, 2018 at 7:20pm

sjoe jy het goed gedoen deur jou agtergrond ook so mooi te kry...baaaaaie mooi!

Comment by Josef Steyn on June 11, 2018 at 7:19pm

Uitstekend gedoen Chrissie.

Comment by Pieter Steyn on June 11, 2018 at 6:05pm

Baie mooi foto

Comment by Rika Schoeman on June 11, 2018 at 4:51pm

Pragtige foto Chrissie.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 11, 2018 at 4:19pm

Puik.

Comment by Willie Schoombee on June 11, 2018 at 4:09pm

Wel dit is wat Igno gesê het Chrissie, neem uit ñ hoek van onder en jy kry ñ pragtige resultaat. Pragtige foto. WD! 

Comment by Linda Erasmus on June 11, 2018 at 2:56pm

baie goed gedoen!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html