Ek moes vir die koerant 'n beriggie doen oor dié bekende sangeres wat by die skool een oggend opgetree het. Dit is op die skool se verhoog geneem.Ek het in die eerste ry onder gesit en my makrolens gebruik.

Views: 39

Albums: Bekendes

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on June 11, 2018 at 2:04pm

Ten spyte van jou beperkings, het jy baie goed gedoen - dis 'n pragtige foto. Die lig op haar is mooi sag en die fokus skerp met goeie beligting. Baie mooi!

Comment by Elna Geringer on June 11, 2018 at 11:52am

Ek is nie 'n kenner van model fotografie nie maar ek kan niks verkeerd sien hier nie Chrissie. Die foto het baie goeie fokus, haar oge is mooi helder en die agtergrond is puik. VWD met die foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html