Twee foto's op mekaar.
Double expouser. Vliegtuig by gesit.

Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on June 16, 2018 at 6:19am

Jy het lekker gespeel Magda. As jy die wiel uitvee kan 'n mens nogal glo die foto is so geneem met die vliegtuig in die agtergrond

Comment by Rika Schoeman on June 15, 2018 at 11:08am

Baie goed gedoen Magda.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 15, 2018 at 10:06am

Goed gedoen Magda.

Comment by Theresa Botma on June 14, 2018 at 10:38pm
Kreatief ...
Comment by Tina le Grange on June 14, 2018 at 9:57pm
Jy speel oulik met die verwerking
Comment by Tina le Grange on June 14, 2018 at 9:56pm
Magda ek hou van die herhaling van die paaltjies links
Die paadjie se goeie inleidende lyn veral vanaf onder na bo geneem en weer die veiligheidsheining se herhaling
Jammer dat die lamppaal nie opsy wou staan nie :-)
Comment by Magda vd Merwe on June 14, 2018 at 6:32pm

Baie dankie almal

Comment by Josef Steyn on June 14, 2018 at 5:40pm

Oulik, mooi en interessant Magda.

Comment by gabriel parsons on June 14, 2018 at 5:20pm

Baie ou;ik gedoen Mooi foto

Comment by Tersia Weitsz on June 14, 2018 at 4:47pm

As die wiel van die vliegtuig nie oor die paadjie was nie, sou ek sê dis 1 foto, oulik Magda

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html