Baie dankie vir die kyk en kommentaar op my foto.
Ek waardeer dit.
Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/125
Aperture Value 5.6
ISO Speed 800
Focal Length 100.0mm

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on Wednesday

Super, superskerp met baie goeie kleurversadiging.

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Pragtige skerp fokus met mooi kyk na jou

Comment by Magda vd Merwe on Wednesday

Pieter dis n pragtige skerp foto. 

Comment by Tina le Grange on Wednesday

Pieter die buffel staan mooi donker uit, die groen grassie by die bek is oulik en ook die blink ogie.

Soos Pine sê, lyk die agtergrond so effe vreemd - miskien maar net omdat daar verskillende kleure is maar in die natuur kan ons nie Hennie se swart lap hang nie....  :-)

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Goeie foto, Pieter.

Comment by Tersia Weitsz on Wednesday

Daai kyk sê vir jou jy moet waai, baie goed Pieter

Comment by Marenschia Goosen on Wednesday

Baie mooi Pieter

Comment by Mark on Wednesday

Baie mooi foto, mooi ou bul, fokus is baie mooi skerp, die kleur en helderheid van foto is opvallend

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Jy kon ook 'Beneuk' as titel gekies het. Hy gaan geen nonsens verdra nie. Pragtig gedoen Pieter.

Comment by Doretha Kock on Wednesday

Baie mooi detail op die Buffel, Pieter.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html