One of my earlier pictures I took. I finally created a new logo and i made it lighter.

Views: 25

Albums: Love
Location: Brits

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on Friday

Puik foto Ronell.

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Mooi foto van die sebras, goeie raad oor tarentaal en logo gekry

Comment by Rika Schoeman on Friday

Mooi foto van die interaksie tussen die twee, Ronell

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Baie mooi gesien en geneem.  Onder loer nog iets en ’n Tarentaal se kop uit wat jy kan uithaal. het jy so fotoprogram?

Comment by Willie Schoombee on Friday

Ronell Zebras is fotogenies en daarom is hierdie ñ pragtige foto wat ñ rustige atmosfeer uitstraal. Goed gedoen!

Comment by Dawid Roos on Thursday

Jy het klaar raad gekry... n baie mooi foto.. wg 

Comment by Christa Snyman on Thursday

Oulike oomblik raakgesien en vasgevang, Ronell.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Mooi foto Ronell. Ek kan die aanbring van 'n logo verstaan as 'n professionele fotograaf sy dienste wil adverteer. Om dan effektief te wees moet dit ook kontakbesonderhede bevat. Vir my as amateur sal dit egter geen voordeel bring nie. Ek bly dus weg daarvan. Fotoskool is in der waarheid 'n blad waar fotograwe hul foto's plaas om te wys waartoe hulle in staat is en om die menings van ander fotograwe ter verbetering te kry. 'n Foto wat hier geplaas word moet dus so goed as moontlik aangebied word. Die vraag wat beantwoord moet word is die volgende: "Dra die logo by tot 'n beter beoordeling en voorkoms van die foto?" Indien die antwoord 'Ja" is, is die logo geregverdig. As die antwoord "Nee' is, waarom dit invoeg. Dit dien ook nie as beskerming nie. Om so 'n logo uit te vee neem net sekondes. My opmerking moet nie as kritiek op jou gesien word nie, maar eerder net as 'n bietjie inligting. Jy het 'n mooi oomblik hier vasgevang.

Comment by Donald Daniel Jacobs on Thursday

mooi foto

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Dis pragtig met die emosie wat goed oorkom. Mooi eenvoud en kontras ook - twee belangrike eienskappe van 'n goeie foto. Die fokus is skerp en die beligting reg. Jy kan die takkie wat by 3-4uur in die foto inkom, uithaal. Verder baie mooi.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html