Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. In die Wildtuin is laat slaap glad nie ‘n opsie as Elna die son wil gaan inwag nie. Nou maak ek ook maar so……..hierdie dag het baie besonders begin met wolke en son wat behoorlik die lug aan die brang gesteek het



Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 46 mm
Tyd 1/100 sek
f/5.6
ISO 200
Auto Mode

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on November 22, 2019 at 8:08am

'n Goeie fotograaf staan vroeg op en kyk net watter vrug kry jy daarop! Dis werklik iets besonders en pragtig. Ook baie goed gefotografeer. Mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 21, 2019 at 6:49pm

vroee voeltjie vang die wurmpie….. mooi foto

Comment by Josef Steyn on November 21, 2019 at 4:27pm

Lyk kompleet soos 'n brand Huey. Die oranje halo om party van die wolke is baie spesiaal.

Comment by Tersia Weitsz on November 21, 2019 at 3:49pm

Lyk werklik soos vlamme, pragtig Huey

Comment by Mark on November 21, 2019 at 1:55pm

Skitterend!! Baie mooi kleure vasgevang

Comment by Vida van Schalkwyk on November 21, 2019 at 1:44pm

beautiful huey!!!    dis ALTYD die moeite werd om die son te gaan môre sê!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html