Lugplant se blom

Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on November 15, 2017 at 7:20am

Dankie vir die kyk en kommentare, ek waardeer

Comment by Gerrie Lambrechts on November 14, 2017 at 7:46pm

Eerste keer dat ek die blom sien, mooi kleure.

Comment by Hennie Cronjé on November 14, 2017 at 6:57pm

Dis 'n pragtige blom met mooi kleure en goeie beligting. Te veel is egter uit fokus. Maw die velddiepte was te klein. Die pla as mens na die foto kyk. So, as die blom nog in jou omgewing is, probeer weer (en moenie die swart doek vergeet nie!).

Comment by Riaan on November 14, 2017 at 4:25pm

jip Tersia "its all been said" en ek gaan nie my nek uitsteek vir verdere tegniese kommentaar. hierdie plante se blomme is regtig pragtig en ek hoop myne by die waterbak buite begin eersdaags blom.

Comment by Josef Steyn on November 14, 2017 at 4:12pm

Tersia, ek vermoed ek weet wat jy probeer het. Soos ek dit sien wou jy die agtergrond blur en het dus 'n groot lensopening gebruik en dit het 'n te vlak velddiepte tot gevolg gehad. 'n Oplossing sou wees 'n swart doek en klein lensopening.

Comment by Magda vd Merwe on November 14, 2017 at 1:30pm

Ongelooflik blomme. Pragtig Tersia.

Comment by Elna Geringer on November 14, 2017 at 9:28am

Ek sien ook die sagte fokus raak. Ters, jy moet dalk terug gaan en kamera op 3poot monteer, as jy kan. Die lugplante het voorwaar die mooiste blomme

Comment by Ronnie Bresser on November 14, 2017 at 7:48am

Stem saam met Willie, pragtige blom.

Comment by Willie Schoombee on November 14, 2017 at 7:11am

Tersia ñ mooi blom, maar jou fokus is nie 100% nie, tensy jy dit spesifiek so wou gehad het.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html