Gewapen met sker, swart lap en 3 poot het ek uit die wind weer probeer. Ek het nuwe foto geneem en weer verwerk, agtergrond donkerder gekry, so sommer dadelik huiswerk gedoen, ek plaas dit onder. Dankie Josef vir jou voorstel

Views: 56

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on November 16, 2017 at 7:59am

Baie dankie vir die kyk en kommentare, ek waardeer

Comment by Susan on November 15, 2017 at 10:09pm

Dis nou sommer baie, baie beter en pragtig gedoen.

Comment by Christa Snyman on November 15, 2017 at 8:52pm

Pragtig! Hou van die komposisie, Tersia.

Comment by Neville Hein on November 15, 2017 at 8:09pm

Mooi - Tersia.

Comment by Dine Potgieter on November 15, 2017 at 7:11pm

Pragtig!

Comment by Pieter Steyn on November 15, 2017 at 6:46pm

Huiswerk baie baie goed gedoen mooi een

Comment by Anita du Toit on November 15, 2017 at 6:15pm

Kyk nou net!! Hier kry jy sommer volpunte vir jou huiswerk. WD

Comment by Rika Schoeman on November 15, 2017 at 3:19pm

Al jopu moeite is beloon met 'n pragtige foto, Tersia.

Comment by jan jordaan on November 15, 2017 at 2:11pm

UITSTEKEND 

Comment by Gerrie Lambrechts on November 15, 2017 at 1:14pm

Onderste foto nou perfek.  Mooi Tersia.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html