Lugplant se blom 2

Gewapen met sker, swart lap en 3 poot het ek uit die wind weer probeer. Ek het nuwe foto geneem en weer verwerk, agtergrond donkerder gekry, so sommer dadelik huiswerk gedoen, ek plaas dit onder. Dankie Josef vir jou voorstel

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on Wednesday

Briljant en pragtig. Slim gedoen Tersia

Comment by Tersia Weitsz on Wednesday

Comment by Magda vd Merwe on Wednesday

Alles reg gedoen Tersia, jy is oulik hoor.

Comment by Donald Daniel Jacobs on Wednesday

pragtig bietjie moeite het goeie resultate opgelewer

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Baie beter en sommer baie goed gedoen Tersia. Jy kan nou nog een stappie verder gaan en met die swart oogdrupper in PS se 'curves' die agtergrond heeltemal swart maak. Bel my as jy dit nodig vind.

Comment by Willie Schoombee on Wednesday

Tersia met al die hulpmiddels het jy goed gedoen met die een!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html