Hierdie luiperd het die bedrywigheid van al die motors en mense 'n ruk lank dopgehou en toe besluit dis te erg, afgespring en in die bosse verdwyn. Skerper fokus op volgrootte.

Views: 46

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on Sunday

Uitstekend gedoen Christa, ek sal so trots wees en dit sommer raam! :-)

Comment by Dine Potgieter on Sunday

Pragtige foto in sy natuurlike habitat!

Comment by Christa Snyman on Sunday

Baie dankie aan elkeen vir die kyk en kommentaar, waardeer dit altyd.

Comment by Willie Schoombee on Sunday

Christa hierdie tipe Luiperd foto's trek onmiddellik aandag, pragtig gefotografeer met goeie oog kontak. WD!

Comment by Herman Swanepoel on Sunday

Baie mooi en geluk met 'n pragtige skoot.Baie skerp geneem.

Comment by Gerrie Lambrechts on Sunday

Puik Christa.

Comment by Ferdinand van der Merwe on Sunday

Di s die ou wat ek nou weer wil gaan soek. Ek kon hom nog nooit so mooi in die boom kry nie Die mense gee jou ook nie juis kans nie geluk as jy n goeie skoot kon inkry mooi gedoen Christa

Comment by gabriel parsons on Sunday

n Pragtige natuurlike foto Christa Uitstekend gefotografeer 

Comment by Tersia Weitsz on Sunday

Skitterend Christa, die direkte kyk in die kamera is pragtig!

Comment by Bruwer Burger on Saturday

Wow!! Dankie vir 'n prag foto uit die natuur en dankie dat jy niks getorring het aan die foto nie. Dit kleur op die luiperd is perfek en die natuurlike habitat waarin jy hom gekry het uitstekend. Mal daaroor Christa.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html