Kruger National Park.
Dankie Elna vir jou terugvoer en aan almal wat sulke mooi goed kwytraak.:-))

Canon PowerShot SX60 HS.
f/5.6
1.125
ISO-500
121 mm.

Views: 37

Albums: Wildlewe

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on October 15, 2018 at 4:24pm

Skitterend Bruwer, pragfoto! WD! 

Comment by Tina le Grange on October 15, 2018 at 2:24pm

Oooh, maar dit is mooi Bruwer!! Baie bly saam met jou dat julle hierdie toneel gekry het.

So 'n smekende gesiggie; "kiek my, maar moenie my skiet nie....."

Comment by Tersia Weitsz on October 15, 2018 at 2:08pm

Skitterend en ...  ek het nie genoeg woorde nie, dis werklik 'n besonderse foto Bruwer!

Comment by Gerrie Lambrechts on October 15, 2018 at 12:18pm

Baie mooi sommer baie spesiaal.

Comment by Elaine de Bruin on October 15, 2018 at 9:28am

Dis so mooi.  Hou van die groen blare wat soos 'n raam om die Luiperd is.

Comment by Rika Schoeman on October 15, 2018 at 8:42am

Baie mooi kontraste tussen die luiperd en die groen raam wat hom omring. Dis pragtig Bruwer.

Comment by jan jordaan on October 15, 2018 at 6:20am

EK SE OOK WOW 

Comment by Dine Potgieter on October 14, 2018 at 10:29pm

Wow - dit is 'n klassieke ek-wens-ek-kon-dit-beleef...

Comment by Anita du Toit on October 14, 2018 at 8:31pm

WOW  Bruwer, jy verras my meer en meer.. Skitterende foto mater! WOW!

Comment by Johan Ayres on October 14, 2018 at 7:23pm

'n Skitterende en skerp foto met 'n natuurlike groen raam.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html