Sent from my Samsung Galaxy smartphone.

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on April 17, 2018 at 2:59pm

Pragtig Maritza.

Comment by Christa Snyman on April 16, 2018 at 9:28pm

Baie welkom Maritza. Pragtige foto en verwerking. Welgedaan!

Comment by Hans Myburg on April 16, 2018 at 7:52pm

Pragtig verwerk ,hou van die wit en swart,mooi.Ek is net bevrees hy gaan vir Maritza vang kyk hoe kyk hy vir haar.Welkom hier by fotoskool.

Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 7:45pm

Maritza, baie welkom hier op Fotoskool met jou luiperd!! Ek hoop jy gaan dit baie geniet en ook baie leer. Miskien gaan jy ons leer, want hierdie foto is uitstekend en pragtig! Die komposisie is baie goed en die verwerking skitterend. Die kontraste is baie goed en die lig op die luiperd laat hom mooi uitstaan. Net een dingetjie: mens se inskrywing moenie die kyker se aandag wegtrek van die hoofonderwerp nie. In jou geval doen jou inskrywing dit, omdat die letters te groot is en in wit (wat sterk aandag trek). Maak dit asb kleine met 'n sagter kleur, dan is dit reg. Maar nogmaals baie welkom hier.

Comment by Willie Schoombee on April 16, 2018 at 6:01pm

Hi Maritza welkom saam met ons hier by FS, ñ pragtige Luiperd foto met goeie detail en S/W vertoon baie goed WD!

Comment by Anita du Toit on April 16, 2018 at 3:56pm

Welkom by fotoskool Maritza. Goeie keuse van verwerking en mooi kontras. Stem saam dat jy jou naam meer onopsigtelik moet maak.. soos dit nou is steel dit die aandag weg van die luiperd.

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 16, 2018 at 3:49pm

uitstekend.... inskrywing bietjie prominent

Comment by Johan de Beer on April 16, 2018 at 3:26pm

Pragtige foto en verwerking , ek sou graag die kleur een ook wou sien , mooi komposisie en fokus

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html