Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Nog steeds gekyk na haar kleintjie aan die anderkant van die pad - hier kon ek 'n foto kry sonder die grassies voor haar gesig.
Tags:
Comment
Pragtig, Christa en 'n foto wat ons almal in ons versameling begeer.
Jy het die oë uitstekend vasgevang Christa! Pragtig.
Baie dankie aan almal vir die kyk en kommentaar, waardeer dit altyd.
Mark, nee ek het regtig bitter min "editing" op die foto gedoen - sal tog daarna gaan kyk, dankie.
Wow, skerp en pragtig Christa
Baie mooi foto Christa.
Mooi foto Christa.
Christa om so 'n oop kop te kry is darem maar opwindend; mooi skerp
Baie bly saam met jou!
Hierdie foto is pragtig en die luiperd vertoon besonder mooi en sterk. Die kleure rondom is baie lewensgetrou. Baie mooi!
Sy is baie mooi omraam deur die grassies en dit plaas al die aandag op haar.
PUIK foto Christa!!!
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool