Moes fotos vir vriendin se nuwe Juwele katalogus neem. Dit was voor ek my makrolens aangekoop het.

Views: 19

Albums: Juwele

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on June 14, 2018 at 2:52pm

Die fokus is baie mooi maar daar is te veel ander kristalle/elemente wat die aandag weg trek van die juwele wat die "hero" van die foto moet wees

Comment by Josef Steyn on June 14, 2018 at 2:48pm

Om juwele effektief af te neem is klaarblyklik nie maklik nie en verdien spesiale aandag met betrekking tot beligting. Die foto lyk goed vir my.

Comment by Hennie Cronjé on June 14, 2018 at 10:30am

Die makro-lens sou hier goed gewerk het, omdat hierdie foto ‘n bietjie te veel juwele in het. Dis egter steeds ‘n baie mooi foto wat ook baie goed uit gevoer is. Eenvoud bly die belangrikste eienskap van ‘n baie goeie foto en mens moet altyd daarna streef. 

Comment by Gerrie Lambrechts on June 14, 2018 at 9:00am

Nogal groot uitdaging.  Ek dink daar is te veel voorwerpe saam met die juwele.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html