ISO 400
F stop 6,3
Exposure time 1/500 sec
Manual
Focal Length 600mm
Taken at 12.47 PM

Views: 58

Albums: Voels

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Alida du Toit 5 hours ago

Baie dankie Gabriel, Sandra, Rika, Tersia, Willie en Herman

Comment by Alida du Toit on Thursday

Baie dankie Josef, Gerrie en Elna. Dis nog lekkerder as iemand goed aan jou verduidelik en jy weet waarvan hulle praat -- hahaha. Wat ek hou van die groep is dat almal bereid is om te help en nog meer as mense eerlik is in hulle terugvoering. Dis hoe ek leer en geleer het tot nou toe en ek is soooo dankbaar daarvoor.....BAIE DANKIE AAN ALMAL

Comment by Josef Steyn on Thursday

Absoluut topklas Alida.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Absoluut topklas Alida.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Absoluut topklas Alida.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Absoluut topklas Alida.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Absoluut topklas Alida.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Jou nuwe plasing is sommer pragtig.  Dit is wat so lekker is vd klas ons almal leer bymekaar se foto's.  Dit is lekker om Hennie se kommentare op almal se foto's te lees en te leer.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Pragtig Alida en nogal met sy vangs......Die eenvoud is sterk en die plasing met die outjie wat in die foto kyk is perfek. Jy het Hennie se raad mooi gedoen. WD

Comment by Alida du Toit on Thursday

Baie dankie Hennie, dit lyk sommer baie beter

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html