ISO 400
F stop 6,3
Exposure time 1/500 sec
Manual
Focal Length 600mm
Taken at 12.47 PM

Views: 58

Albums: Voels

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Alida du Toit on May 17, 2018 at 10:29am

Baie dankie Gabriel, Sandra, Rika, Tersia, Willie, Herman, Pieter, Anita en Dine.  Baie dankie Hennie vir die PS leiding, ek waardeer dit baie. Gaan dit gou probeer en die nuwe foto plaas

Comment by gabriel parsons on May 17, 2018 at 10:22am

Baie mooi foto Alida

Comment by Sandra Grobler on May 17, 2018 at 10:12am

Pragtig!

Comment by Rika Schoeman on May 17, 2018 at 8:25am

Goeie plasing van die takkie en 'n eenvoudige agtergrond. Baie mooi gedoen.

Comment by Tersia Weitsz on May 17, 2018 at 8:11am

'n Prag foto met baie mooi agtergrond

Comment by Willie Schoombee on May 17, 2018 at 7:56am

Vreeslike fantastiese foto Alida met die by in die bekkie wat die naam beklemtoon nl Rooikeelbyevreter. Pragtig gefokus. WD!

Comment by Herman Swanepoel on May 17, 2018 at 7:33am

Baie mooi foto Alida. Dankie Hennie.

Comment by Hennie Cronjé on May 17, 2018 at 6:57am

Dis pragtig! Baie mooi eenvoud, mooi detail en pragtige kleure. Die agtergrond is goed geblur, maar net voor die voëltjie is 'n lastige ligterkleurige kol. Jy kan die agtergrond verder blur as volg. Dupliseer die foto in Photoshop (Ctrl+J). Open die Layers palette (in Window). Gaan na Filter>Blur>Gaussian blur. Met die slider, blur die foto tot daardie kol minder opvallend is. Gaan na die Layers palette en kliek op die masker icon ('n blokkie met 'n sirkeltjie daarin), terwyl jy die Alt sleutel inhou. Nou sal die blur weg wees. Met 'n sagte, wit brush, verf oor daardie deel en dit sal blur. Moet net nie te naby aan die voël kom nie, anders blur jy dit ook. Andersinds kan jy die kol wegneem met die clone tool.

Comment by Pieter Steyn on May 17, 2018 at 5:04am

Baie mooi een

Comment by Anita du Toit on May 16, 2018 at 10:20pm

Wow Alida.. dis PUIK gedoen! Die agtergrond is tog te mooi.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html