Die pragtige en kenmerkende liggroen boomstamme van die Koorsbome is oral opvallend in die digte woud langs die Luvuvhurivier.

Views: 36

Albums: Landskappe

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on July 16, 2018 at 8:31am

WOW WD 

Comment by Hennie Cronjé on July 15, 2018 at 9:13am

'n Pragtige foto van daardie mooi wêreld. Ook 'n goeie komposisie met skerp fokus en mooi kleure. Baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on July 15, 2018 at 8:12am

Baie mooi Christa

Comment by Gerrie Lambrechts on July 15, 2018 at 7:42am

Mooi 3dimensioneel.  Mooi diepte en goed geneem.

Comment by Josef Steyn on July 14, 2018 at 8:16pm

Mooi en interessant Christa.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html