Na 'n lannnng kuier in die Kruger is ons terug ... ons het ons harte verloor in Pafuri. Die roete langs die Luvuvhurivier tot by Crooks Corner uitkykpunt is een van die mooiste roetes in die Kruger.

Views: 33

Albums: Landskappe

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Saturday

Baie dankie aan elkeen vir die kyk en kommentaar, waardeer dit baie. 

Comment by jan jordaan on July 14, 2018 at 5:40pm

PUIK 

Comment by Doretha Kock on July 13, 2018 at 2:59pm

Met die pragtige foto, laat jy ons nou erg verlang, Christa.

Comment by Ferdinand van der Merwe on July 13, 2018 at 9:36am

Dis die plek om te wees in die winter

Comment by Rika Schoeman on July 13, 2018 at 9:17am

Die groen boog wat die bome vorm is pragtig.

Comment by gabriel parsons on July 13, 2018 at 8:56am

Uitstekend christa baie goedgedoen

Comment by Tersia Weitsz on July 13, 2018 at 8:25am

Welkom terug en dis 'n pragtige foto

Comment by Josef Steyn on July 13, 2018 at 7:59am

Mooi Christa. Ek hou daarvan dat jy die brug sentraal in die foto geplaas het.

Comment by Hennie Cronjé on July 13, 2018 at 7:36am

Ek stem saam met jou. Dis pragtig daar bo. Hierdie foto is ook pragtig met ‘n goeie komposisie. Baie mooi kleure. Mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on July 13, 2018 at 7:21am

Mooi inleidende lyn vd brug, mooi foto.  Bly julle het dit geniet.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html