Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on August 13, 2018 at 5:39am

 mooi een Donald

Comment by Bruwer Burger on August 13, 2018 at 1:56am

Dankie Donal dat jy my nie foeter nie. Ek sien jou opskrif se lyne en driehoeke en daarvan weet ek niks:-)) Dit lyk vir my soos 'n "Skoonma se tong""as ek dit reg het en ja hulle blom pragtig.

Comment by Bruwer Burger on August 13, 2018 at 1:56am

Dankie Donal dat jy my nie foeter nie. Ek sien jou opskrif se lyne en driehoeke en daarvan weet ek niks:-)) Dit lyk vir my soos 'n "Skoonma se tong""as ek dit reg het em ja hulle blom pragtig.

Comment by Bruwer Burger on August 13, 2018 at 1:54am

Dankie Donal dat jy my nie foeter nie. Ek sien jou opskrif se lyne en driehoeke en daarvan weet ek niks:-))

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 12, 2018 at 11:45pm

Dankie almal. Bruwer dankie vir jou kommentaar. Ek waardeer dit,Die kaktus groei teen n bottlebrush en het wortels wat aan die bas klou. die agtergrond is redelik besig wat ek bietjie verdonker het sodat die plant mooi uitstaan. Die plant dra n pragtige blom wat wanneer dit blom die aand oopmaak en weer verwelk voor die son opkom. dit blom baie selde partykeer een keer in 3-4 jaar

Comment by Bruwer Burger on August 12, 2018 at 11:16pm

Ai Donald, hoop nie jy gaan jou vererg vir my nie maar die foto se komposisie werk nie vir my nie. Alhoef die blare skerp is is dit bo en onder afgesny wat dit laat lyk of die blare aan niks hang nie. Verder lyk die blare uitgeknip. Sorry:-))

Comment by Tina le Grange on August 12, 2018 at 9:32pm

Baie mooi kunstig Donald met skerp fokus en goeie agtergrond

Die portret-formaat werk uitstekend.

Comment by Christa Snyman on August 12, 2018 at 9:00pm

Goed raakgesien en mooi skerp fokus, Donald.

Comment by Dine Potgieter on August 12, 2018 at 8:29pm

Interessant - daar het 'n reusagtige variasie van een van die in my ouma se tuin gegroei.

Comment by Willie Schoombee on August 12, 2018 at 3:28pm

Goeie lig op die voorwerp Donald wat goed vertoon teen die donker agtergrond. 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html