Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on June 12, 2018 at 9:14am

Dankie Liz en Rika.

Comment by Rika Schoeman on June 11, 2018 at 12:48pm

Baie mooi Gerrie. Ek dink nogal die weerkaatsing kan bly as jy die foto sny.

Comment by Liz on June 11, 2018 at 11:04am

Pragtig Gerrie 

Comment by Gerrie Lambrechts on June 11, 2018 at 7:50am

Dankie Willie, Magda, Johan en Pierre.

Comment by Pierre Hardinge on June 11, 2018 at 7:10am

Skitterend Gerrie mal hieroor

Comment by Johan de Beer on June 10, 2018 at 9:42pm

Mooi foto , maar stem saam met te veel elemente

Comment by Magda vd Merwe on June 10, 2018 at 5:54pm

Baie is al gese Gerrie, jou foto is pragtig ek dink ook jy moet die gras gedeelte sny.

Comment by Willie Schoombee on June 10, 2018 at 4:45pm

Ja Gerrie ek stem saam, die lig in die agtergrond op die boonste deel maak dit ñ mooi lyne foto met herhaling. Jy kon dalk ook ñ ander skuins hoek probeer het vir meer trefkrag.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 10, 2018 at 4:39pm

Dankie Hennie ek sien wat jy bedoel.

Comment by Hennie Cronjé on June 10, 2018 at 3:14pm

Jou idee was goed, maar hier is te veel in die foto. Te min eenvoud. Die werklike foto lê in die boonste helfte van hierdie foto. Die treffende daar is die mooi herhaling van vertikale lyne, met goeie kontras. Konsentreer daarop. Jy kan die weerkaatsing insit of dit uitlaat - besluit maar self!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html